logo
Wrong email address or username
Wrong email address or username
Incorrect verification code
Kom ons praat (Nou praat jy Book 1) (Afrikaans Edition) - Anna Leon, A.G. Visser
Kom ons praat (Nou praat jy Book 1) (Afrikaans Edition)
by: (author) (author)
Afrikaanse segoed en idiome., van A tot D, Voorwoord by die eerste druk. Ingelsuit by hierdie uitgawe is: Afrikaanse spreekwoorde, gesegdes, ens.(1927)–M.S.B. Kritzinger, E.J. Pienaar, A.A.M. de Villiers en Anthonie Donker Die bliksem speel om die doringboom Fragmenten uit een dagboek. plus... show more
Afrikaanse segoed en idiome., van A tot D, Voorwoord by die eerste druk. Ingelsuit by hierdie uitgawe is: Afrikaanse spreekwoorde, gesegdes, ens.(1927)–M.S.B. Kritzinger, E.J. Pienaar, A.A.M. de Villiers en Anthonie Donker Die bliksem speel om die doringboom Fragmenten uit een dagboek. plus 'n paar gedigte. Bekende gedigte aanhalings Handvol Gruis, deur C. Louis Leipoldt, Amakeia deur A G Visser, Om te poep is nie 'n sonde nie, deur A. G. Visser, Die ossewa deur Jan F. E. Celliers.Kom ons hou Afrikaans aan die lewe van Suid-Afrika tot in Texas.Taal is 'n lewende organisme wat groei en vloei tot 'n dansende noot op die punt van jou tong. Vir ons wat ver weg verwyder is van ons moederland bly dit 'n daaglikse uitdaging om met mekaar Afrikaans te praat. Ons hoor net Engels, Spaans en soms Fraans... Maar, kom ons praat meer Afrikaans. Kom on hou Afrikaans aan die lewe - reg oor die wereld. Kom ons leer ons kinders om in Afrikaans te gesels. Afrikaners is deesdae baie yl gesaai, die byl is nou behoorlik teen die boomstomp – Afrikaans mag dalk vir altyd vergaan as ons nie Afrikaans volhou waar ookal ons is nie.
show less
Format: Kindle Edition
ASIN: B00VIN073S
Publisher: Leon, Arise Women of Christ Publishers
Pages no: 160
Edition language: English
Bookstores:
Books by Anna Leon-Guerrero
Books by H.K.A. Visser
Share this Book
Need help?